USS Constellation (CV-64)

USS Constellation (CV-64)
supercarrier
Vaartuig klasKitty Hawk-class aircraft carrierWysig
Vernoem naVlag van die Verenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidWashingtonWysig
Geografiese ligging47°33′9″N 122°39′16″WWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerBrooklyn Navy YardWysig
Ligging van vervaardigingBrooklyn Navy YardWysig
Openingsdatum8 Oktober 1960Wysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
RoepseinNNULWysig
Teken nommerCV-64Wysig
Map
Constellation in aanbou by die Brooklyn Vlootskeepswerf in Februarie 1960

USS Constellation (CV-64), 'n vliegdekskip in die Kitty Hawk-klas, was die derde skip van die Amerikaanse Vloot wat benoem is ter ere van die 'nuwe sterrebeeld' op die vlag van die Verenigde State. Een van die vinnigste skepe in die vloot, soos bewys deur haar oorwinning tydens 'n wedvaart van haar gevegsgroep wat in 1985 gehou is, dra sy die bynaam "Connie" deur haar bemanning en het amptelik "America's Flagship" geheet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne